'n Kritiese analise van terminologiebestuur binne die Suid-Afrikaanse konteks

dc.contributor.advisorTaljard, Elsabe (Elizabeth)
dc.contributor.emailmichelle.goosen3@gmail.comen_US
dc.contributor.postgraduateGoosen, Michelle
dc.date.accessioned2024-07-12T09:44:29Z
dc.date.available2024-07-12T09:44:29Z
dc.date.created2024-09-04
dc.date.issued2024-07-11
dc.descriptionThesis (PhD (Humanities))--University of Pretoria, 2024.en_US
dc.description.abstractHierdie studie gee rekenskap van die vernaamste Suid-Afrikaanse terminologiebestuursprogramme. Spesifieke aandag word gegee aan die beskikbaarheid / toeganklikheid van hierdie programme se terminologiese hulpbronne vir taalgemeenskappe. Die kennisgebaseerde benadering tot terminologie (Eng: knowledge-based approach to terminology) word as teoretiese raamwerk vir die betrokke studie gebruik. Aspekte wat spesifiek in hierdie literatuurstudie bespreek word, is eerstens ’n oorsig van taalbeleid en taalbeplanning as instrumente in ’n proses van taalpolitieke verandering. Daar word verwys na Suid-Afrika se nasionale taalbeleidsraamwerk, die taalbeleidsraamwerk vir openbare hoëronderwysinstellings en taalbeplanning wat op verskillende vlakke uitgevoer kan word. Die bespreking sluit ook die verskillende fases in waarvolgens ’n terminologiebeleid ontwikkel word. In die tweede plek word verskillende aspekte van terminologiebestuur bespreek. Daar word aandag gegee aan terminologiebestuur wat binne verskillende kontekste vir verskillende doeleindes uitgevoer kan word. Die profiel van die teikengebruiker van ’n terminologiese produk, die nuutste moontlikhede wat tegnologiese ontwikkeling binne terminologiebestuur bied en ’n algemene werkvloeidiagram vir terminologiebestuur vorm deel van hierdie bespreking. In die derde plek word ’n kritiese oorsig gegee oor die vernaamste internasionale terminologiebestuursprogramme wat maklik toeganklik is, gevolg deur ’n kritiese bespreking van die vernaamste Suid-Afrikaanse terminologiebestuursprogramme. Die laaste aspek wat hierdie studie ondersoek, is tot watter mate die nasionale platform The South African Centre for Digital Language Resources (SADiLaR) gebruik kan word vir die koördinering van terminologiese hulpbronne.en_US
dc.description.availabilityUnrestricteden_US
dc.description.degreePhD (Humanities)en_US
dc.description.departmentAfrican Languagesen_US
dc.description.facultyFaculty of Humanitiesen_US
dc.description.sponsorshipSA Akademie vir Wetenskap en Kunsen_US
dc.identifier.citation*en_US
dc.identifier.doi10.25403/UPresearchdata.26268163en_US
dc.identifier.otherS2024en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/96961
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherUniversity of Pretoria
dc.rights© 2023 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subjectUCTDen_US
dc.subjectTerminologiebestuuren_US
dc.subjectOopbronterminologiese hulpbronneen_US
dc.subjectKennisgebaseerde benadering tot terminologieen_US
dc.subjectTerminologiese databasisseen_US
dc.subjectSuid-Afrikaanse terminologiebestuursprogramme
dc.subject.otherSustainable Development Goals (SDGs)
dc.subject.otherHumanities theses SDG-04
dc.subject.otherSDG-04: Quality education
dc.title'n Kritiese analise van terminologiebestuur binne die Suid-Afrikaanse konteksen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Goosen_Kritiese_2024.pdf
Size:
8.39 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Thesis

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: