Teologiekroniek : 'n kollega bekroon met die Andrew Murray-prys

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Hofmeyr, J.W. (Johannes Wynand), 1947-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Faculty of Theology, University of Pretoria

Abstract

Groot was die nuus in die Fakulteit Teologie (Afd B) van die NG Kerk toe dit bekend geword het dat prof C. J. A. (Cas) Vos die 1999 Andrew Murrayprys vir teologiese vakliteratuur ontvang het. Die prys wat vanjaar vir die twintigste keer toegeken is, is die grootste prys in Afrikaans vir publikasies van die aard. By 'n dinee op Dinsdagaand 4 Mei 1999 in 'n restaurant by die Staatsteater in Pretoria is die prys aan professor Vos oorhandig. Naas 'n erepenning en 'n oorkonde is 'n kontantbedrag van RIO 000-00 ook aan hom oorhandig. By hierdie glansgeleentheid is 'n Commendatio deur een van die beoordelaars vir die prys, professor J W (Hoftie) Hofmeyr uitgespreek. Dit word in sy geheel hier opgeneem.

Description

Continued 2001 as 'Verbum et Ecclesia'

Keywords

Sustainable Development Goals

Citation

Hofmeyr, JW 1999, 'Teologiekroniek : 'n Kollega bekroon met die Andrew Murray-prys', Skrif en Kerk, vol. 20, no. 2, pp. 510-512.