Die finansiering van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf

dc.contributor.postgraduateStals, Christian Lodewyk
dc.date.accessioned2021-09-07T12:28:03Z
dc.date.available2021-09-07T12:28:03Z
dc.date.created1959
dc.date.issued1959
dc.descriptionDissertation (MCom)--University of Pretoria, 1959.en_ZA
dc.description.abstractDie ondersoek het bewys dat die kapitaalstruktuur van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf in bre~ trekke wel aan teoretiese finansieringsbeginsels en -vereistes voldoen. Daar skyn egter regverdigiging voor te wees om van meer leningskapitaal in die finansiering van goudmyne gebruik te maak. In hierdie verband wil dit voorkom of obligasies 'n belangriker rol behoort te speel terwyl daar minder op eie middele staatgemaak moet word vir die ontwikkeling van jong myne. Die terughou van winste moet op 'n later stadium gebruik word om obligasies af te los en sodoende die leningskapitaal met eie kapitaal te vervang. Die besondere aard van gouddraende ertsriwwe in Suid-Afrika en die unieke rol wat deur die mynhuise in die Unie gespeel word, veroorsaak dat die werklike risiko verbonde aan die goudmynbou alhier gering is. Daarby maak toegewings in die belastingstelsel van toepassing op goudmyne dit moontlik vir hierdie ondernemings om groot bedrae gedurende die beginjare van produksie uit winste vir die terugbetaling van lenings aan te wend.en_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMComen_ZA
dc.description.departmentSchool of Public Management and Administration (SPMA)en_ZA
dc.identifier.citationStals, CL 1959, Die finansiering van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryf, MCom Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/81703>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/81703
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoria
dc.rights© 2021 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie finansiering van die Suid-Afrikaanse goudmynbedryfen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Stals_Finansiering_1959.pdf
Size:
12.56 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: