UP Expert Lecture Series

Permanent URI for this collectionhttp://hdl.handle.net/2263/15097

"UP Expert lecture Series provides a public platform for researchers of the University of Pretoria to engage with a general audience regarding significant developments in their fields of expertise that are likely to have an impact in the future."

More information can be found at: UP Expert Lecture Series

1. Crewe, Robin M. Doomsday scenarios and the fate of the African honeybee population
2. Heyns, Christof Universal human rights - asking for too much ?
3. Nkomo, Stella Woman in leadership: progress and challenges
4. Majozi, Thokazani 21st Century clouds above synthesis of batch chemical processes
5. Howie, Sarah Quality education for all - South Africas quest for the Holy Grail
6. Medalie, David To retrace your steps. The power of the past in post-apartheid literature.
7. Du Toit, Madeleine Welding - the achilles heel of the South African manufacturing industry?
8. Muller, Julian (Practical) Theology: a story of doubt and imagination
9. Pepper, Michael Stem cells: current reality and future promise

Browse

Recent Submissions

Now showing 1 - 5 of 5
  • Item
    Stem cells: current reality & future promise
    (University of Pretoria, 2012-10-31) De la Rey, Cheryl; University of Pretoria; Pepper, Michael Sean
    Die snel ontwikkelende terrein van stamselnavorsing skep voortdurend hoë verwagtinge by pasiënte. Stamselle is ongedifferensieerde selle wat die vermoë besit om hulself te hernu en wat deur differensiëring in al die gespesialiseerde seltipes in die liggaam kan ontwikkel as hulle aan bepaalde omgewingsprikkels blootgestel word. Volwasse stamselle word in feitlik alle weefsel van die liggaam aangetref waarvan die bekendste sekerlik beenmurg is. Die etiese geskille rondom stamselle word egter grootliks deur embrioniese stamselle veroorsaak. Die huidige terapeutiese aanwendings van stamselle sluit beenmurgoorplantings in. In die toekoms sal stamselle waarskynlik onder meer aangewend word in die behandeling van siektes wat die hart, sentrale senustelsel en die endokrienstelsel aantas.
  • Item
    (Praktiese) Teologie : 'n verhaal van twyfel en verbeelding
    (University of Pretoria, 2012-10-31) De la Rey, Cheryl; University of Pretoria; Muller, Julian C.
    Teologie as 'n verhaal van twyfel en verbeelding moet in teenstelling met die tradisionele benadering tot teologie as 'n stelsel van proposisionele sekerhede verstaan word. Twyfel en verbeelding is 'n onafskeidbare deel van Narratiewe Teologie, soos dit ontwikkel binne 'n Post-Fundamentele teologiese paradigma. Die relevansie van hierdie teologiese paradigma sal bespreek word, as 'n teologie wat • erkenning gee aan eie twyfel • waardering het vir die eie verhaal (tradisie) • interaktief, op 'n interdissiplinêre basis, betrokke is by 'n netwerk van verhale – verhale van hoop en wanhoop, van lyding, van mag en van marginalisering • verbeeldingryk met alternatiewe verhale na vore kan kom Hierdie lesing sal die paradigma van prof Müller se voortgesette navorsingsprogram ondersoek, as deel van die Departement Praktiese Teologie, wat 'n verskeidenheid navorsingsprojekte huisves.
  • Item
    Quality education for all - South Africa's quest for the "Holy Grail"?
    (University of Pretoria, 2011-08-04) Howie, Sarah J.
    GEHALTEONDERRIG VIR ALMAL - SUID-AFRIKA SE SOEKE NA DIE "HEILIGE GRAAL" ? aangebied deur prof Sarah Howie. Internasionale agentskappe fokus die afgelope twee dekades op "onderwys vir almal". Op 'n vasteland waar "onderwys vir almal" tot nog toe onhaalbaar was, het Suid-Afrika die grootse doel gestel om dit teen die internasionale keerdatum, 2015, te bereik. "Onderwys vir almal" behels die voorsiening van onderwys aan almal in die regte ouderdomsgroep, wat dan ook voldoen aan elke mens se universele reg op onderwys. Die uitdaging was om tegelykertyd die gehalte van onderwys in alle skole regoor Suid-Afrika vol te hou en te verbeter. Na dekades van ontneming in talle kontekste is dit belangrik om nie net te praat en te dink oor die haalbaarheid van gehalte-onderwys vir almal nie, maar ook oor die prys wat betaal sal word as dit nie gebeur nie. Prof Howie is vir die afgelope twee dekades betrokke by die monitering van die kwaliteit van onderrig in Suid-Afrika en in die res van die wêreld. Sy sal die jongste inligting voorhou oor die status van Suid-Afrika se onderrigvoorsiening vir almal asook die land se prestasie met betrekking tot die jongste kwaliteit-in-onderrig-aanwysers. Sy sal ook haar siening deel van Suid-Afrika se uitdagings rakende gehalteonderrig en enkele aanbevelings doen vir die moontlike bestuur daarvan.
  • Item
    Universal human rights - asking for too much ?
    (University of Pretoria, 2010-10-27) University of Pretoria; De la Rey, Cheryl; Heyns, C.H. (Christof H.)
    Human rights, as a set of norms that is applicable to everyone, everywhere, has been described as 'the idea of our time'. An expert from the University of Pretoria, Prof Christof Heyns, will pose the question in this UP EXPERT LECTURE SERIES whether the current rapid proliferation of human rights systems especially at a regional level is fostering or hampering the universal human rights project. The lecture will place the above discussion in the broader context of whether - depending on one's starting point - human rights are being 'popularised' or 'banalised'.
  • Item
    Doomsday scenarios and the fate of the African honeybee population
    (University of Pretoria, 2010-08-26) University of Pretoria; De la Rey, Cheryl; Crewe, Robin M.; De la Rey, Cheryl
    The threat to honeybee populations in the USA, Europe and Latin America over the past few years has received extensive media attention.Yet, very little is said about African honeybee populations, even though honeybees come from Africa.