'n Dialekgeografiese Studie van die Omgewing van Brits

Show simple item record

dc.contributor.postgraduate Bothma, Thomas Cornelis
dc.date.accessioned 2022-05-23T07:54:17Z
dc.date.available 2022-05-23T07:54:17Z
dc.date.created 1946
dc.date.issued 1946
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2017. en_US
dc.description.abstract 'n Dialekgoografiese ondersoek ne die spreektnal van 'n bepnaalde gebied bring niks nuuts aan die lig nie meer konstatoer net weer die bekendo feite in verband met ons taal en die dialektiese eienaardighede. Tenspyte hiervan is 'n momentopname vtm die teal van vandag belangrik, nie elleen met die oog op die stand van sake in die toekoms nie, maar ook in die teenswoordige. Eers het ons dit gehad oor die fonetiese afwykinge van die algemeon boskaafd. Hoofstuk 111 handel oor die woordoskat en toon aan dat daar in sommige gevalle baie vorme van dieselfde woord in gebruik is en dat hierdie vorme deurmekaar voorkom in ons spreektaal. Oor die algemeen is die algemeen-beskaafde vorm in die meerderheid, maar aan die ander kant blyk dit dat die algemeenbeskaafd dit nie altyd wen teenoor die dialektiese afwyking nie, soos bv. leagte teenoor leegte. Die taal van die jonger geslag verskil van die taal van die oudste geslag in die opsig dat dit nader aan die algemene taal staan. In 'n groot mate is dit die gevolg van die skoolgeleerdheid en boektaal, maar ten spyte hierven is baie dialektiese afwykinge sterk verteenwoordig in die taal van die jongeres. Verder het dit duidelik geword dat die verskynsels, virsover dit hierdie ondersoek betref, so algemeen oor die spraakgebied verbreid is dat 'n mens hulle beswaarlik lokaal in die enger betekenis van die woord kan noem. en_US
dc.description.availability Unrestricted en_US
dc.description.degree MA en_US
dc.description.department Afrikaans en_US
dc.identifier.citation * en_US
dc.identifier.uri https://repository.up.ac.za/handle/2263/85615
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2021 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en_US
dc.title 'n Dialekgeografiese Studie van die Omgewing van Brits en_US
dc.type Dissertation en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record