Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
dc.contributor.author | Petzer, Kobus![]() |
|
dc.contributor.editor | Van Aarde, A.G. (Andries G.) | |
dc.date.accessioned | 2015-09-28T07:06:42Z | |
dc.date.available | 2015-09-28T07:06:42Z | |
dc.date.issued | 1990 | |
dc.description.abstract | Ou vertalings van die Bybel het nooit melding gemaak van hierdie manuskripte wat die vertalers gebruik het nie. Die rede was dat enkele manuskripte wat teen die einde van die Middeleeue ontstaan het en vir die meeste ou vertalings as bron gedien het, aanvaar is as perfekte weergawes van die heel oorspronklike Bybeltekste - en vir eeue het niemand dit betwyfel nie. Vir die Nuwe Testament het hierdie bronteks dan ook die toepaslike naam Textus Receptus, die aanvaarde teks, gekry. Toe die nuwe Afrikaanse vertaling in 1983 verskyn en telkens in voetnote melding maak van manuskriplesinge, het daar in 'n kort tydjie baie gesprekke en geskrifte oor die onderwerp die lig gesien wat sonder meer aanvaar het dat wat altyd in die verlede gegeld het, korrek is en dat wat nou nuut verskyn het met daad en woord gekeer moet word. Gou het baie mense met meerdere en mindere kennis van die saak hulle opinies gelug. Dit was duidelik dat die probleem 'n deeglike verantwoording vereis. Die hele geskiedenis van die oorspronklike manuskripte, van teksuitgawes, metodes van tekskritiek, van denkrigtings en van vertalings moes op 'n wetenskaplike wyse stap vir stap uiteengesit word sodat Bybelstudente en Bybellesers die kwessie van manuskripte en vertalings kan begryp. In hierdie hoek beantwoord dr Kobus Petzer al die vrae op 'n deeglike maar ook duidelik verstaanbare wyse. Die hoek is uniek in die opsig dag dit sowel in die behoeftes van die tekskritikus asook in die van die gewone Ieser voorsien. Dr Petzer spesialiseer reeds vir jare in die tekskritiek, het al baie oor die onderwerp geskryf en was meermale oorsee by die belangrikste sentra vir tekskritiek op besoek. Hy word tereg by Suid-Afrikaanse universiteite as 'n besondere kenner van die onderwerp in ons land beskou. Hierdie hoek word van harte aanbeveel met die hoop dat alma) vir wie hierdie onderwerp erns is, die hoek met aandag sal lees. | en_ZA |
dc.description.librarian | hb2015 | en_ZA |
dc.identifier.citation | Petzer, K 1990, 'Die teks van die Nuwe Testament : n inleiding in die basiese aspekte van die teorie en praktyk van die tekskritiek van die Nuwe Testament', Hervormde Teologiese Studies, Supplementum 2, pp. 1-353. | en_ZA |
dc.identifier.isbn | 0-620-14761-X | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/50049 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | Tydskrifafdeling, Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika | en_ZA |
dc.relation.ispartofseries | Hervormde Teologiese Studies, Supplementum 2 | en_ZA |
dc.rights | © 1990 Uitgegee deur die Tydskrifafdeling van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika met die ondersteuning van die Universiteit van Pretoria en die Buro vir Wetenskaplike Publikasies by die Stigting vir Onderwys, Wetenskap en Tegnologie. | en_ZA |
dc.subject | Nuwe Testament | en_ZA |
dc.subject | Monografiee | en_ZA |
dc.subject | Versamelwerke | en_ZA |
dc.subject | Griekse paleografie | en_ZA |
dc.subject | Bronne van die Nuwe Testament | en_ZA |
dc.subject | Teksvariasie | en_ZA |
dc.subject | Geskiedenis van die oorgelewerde teks | en_ZA |
dc.subject | Gedrukte teks | en_ZA |
dc.subject | Rekonstruksie van die teksgeskiedenis | en_ZA |
dc.subject | Rekonstruksie van die teks | en_ZA |
dc.subject | Teks van die Nuwe Testament | en_ZA |
dc.title | Die teks van die Nuwe Testament : n inleiding in die basiese aspekte van die teorie en praktyk van die tekskritiek van die Nuwe Testament | en_ZA |
dc.type | Book | en_ZA |