JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
Prevalensie van seisoenale gemoedsversteuring in psigiatriese pasiënte met major depressie of bipolêre versteuring
Kruger, Christa; Ferreira, V.; Van Staden, C.W. (Werdie); Van der Linde, Michael J. (Mike); Boraine, H.; Gerards, A.T.J.H.
Dit word reeds eeue lank aanvaar dat die seisoene 'n invloed op die mens se gemoed het, maar navorsing is eers die afgelope dekade daaroor gedoen. Navorsers uit die Noordelike halfrond het bevind dat depressiewe versteurings dikwels in die herfs of winter begin en in die lente eindig. In die lente gaan dit soms oor in 'n hipomaniese episode.