Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
dc.contributor.author | De Villiers, Wium P.![]() |
|
dc.date.accessioned | 2025-04-30T08:03:07Z | |
dc.date.available | 2025-04-30T08:03:07Z | |
dc.date.issued | 2023 | |
dc.description.abstract | Die beskuldigde het ingevolge artikel 106(1)(h) van die Strafproseswet 51 van 1977 gepleit dat die aanklaer nie titel het om te vervolg nie. In die saak het 'n vorige aanklaer sonder magtiging 'n pleitooreenkoms met die beskuldigde aangegaan. Die beskuldigde het ingevolge die ooreenkoms aan die klaer betalings gemaak onder die indruk dat die klagtes by betaling teruggetrek sou word. Die Adjunk-Direkteur van Openbare Vervolging ("ADOV") het nie die ooreenkoms teruggetrek of die afdwinging van die ooreenkoms voorkom nie, en het voortgegaan met die vervolging. Die beskuldigde het aangevoer dat die Staat as 'n invorderingsagent opgetree het en dat dit 'n misbruik van proses was. Die hof het bevind dat die term "aanklaer" in artikel 106(1)(h) nie vir 'n beswaar teen die ADOV voorsiening maak nie, maar wel teen die vorige aanklaer. Die hof bevind verder dat dit nie 'n misbruik van proses was nie. Dit word aangevoer dat die term "aanklaer" in artikel 106(1)(h) net die aanklaer voor die hof, en nie 'n vorige aanklaer, die ADOV, die vervolgingsgesag of die Staat insluit nie. Dit word verder aangevoer dat, al sou die term "aanklaer" 'n vorige aanklaer insluit, die gedrag van die vorige aanklaer nie 'n misbruik van proses was nie. Dit word laastens voorgehou dat die beskuldigde op die ooreenkoms moes gesteun het en aansoek moes gedoen het vir 'n permanente verbod teen verdere vervolging, in plaas daarvan om op artikel 106(1)(h) te steun. | en_US |
dc.description.department | Procedural Law | en_US |
dc.description.department | Procedural Law | en_US |
dc.description.librarian | hj2025 | en_US |
dc.description.sdg | SDG-16:Peace,justice and strong institutions | en_US |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_US |
dc.identifier.citation | De Villiers, W.P. 2023, 'Plea in terms of Section 106(1)(h) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 : S v Moussa [2021] 3 All Sa (GJ)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 86, no. 4, pp. 503-512. | en_US |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/102262 | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | LexisNexis | en_US |
dc.rights | LexisNexis [6 months embargo] | en_US |
dc.subject | Criminal Procedure Act 51 of 1977 | en_US |
dc.subject | Strafproseswet 51 van 1977 | en_US |
dc.subject | Section 106(1)(h) | en_US |
dc.subject | Artikel 106(1)(h) | en_US |
dc.subject | SDG-16: Peace, justice and strong institutions | en_US |
dc.title | Plea in terms of Section 106(1)(h) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 : S v Moussa [2021] 3 All Sa (GJ) | en_US |
dc.title.alternative | Pleit ingevolge artikel 106(1)(h) van die Strafproseswet 51 van 1977 | en_US |
dc.type | Article | en_US |