Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 2002

dc.contributorsulene.pilon@up.ac.zaen_ZA
dc.contributor.authorPrinsloo, A. F.
dc.contributor.authorKotzé, E. F.
dc.contributor.authorLombard, F. J.
dc.contributor.authorAlberts, M.
dc.contributor.authorAnker, J.
dc.contributor.authorCarstens, W. A. M.
dc.contributor.authorCoetzee, A. E.
dc.contributor.authorMcLacnlan, J. du T.
dc.date.accessioned2021-09-13T08:35:45Z
dc.date.available2021-09-13T08:35:45Z
dc.date.issued2002
dc.description.abstractHierdie (negende) uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn slegs sowat 'n dekade mi die agste, volledig hersiene uitgawe van 1991. Die rede vir die relatief kort tydsverloop tussen die twee uitgawes is eenvoudig: sedert die verskyning van die vorige uitgawe is daar indringend aandag gegee aan die verfyning en vereenvoudiging van die spelreels - veral na aanleiding van die kritiek op die 1991-uitgawe - en hierdie nuwe uitgawe is die resultaat daarvan. Wat hierdie uitgawe verder uniek maak, is die feit dat daar baie wyd by taalpraktisyns en ander gebruikers navraag gedoen is oor veral ( a) probleme met die formulering van die spelreels en hoe dit verstaan word ( die reels met betrekking tot afkortings inbegrepe) en ( b) tekortkominge in die Woordelys en die Afkortingslys. In soverre dit moontlik was, is die kritiek, voorstelle en behoeftes verwerk en betrek in die finale teks van die boek.en_ZA
dc.format.extent592 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/81795
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherNB Uitgewersen_ZA
dc.rightsNB Publishersen_ZA
dc.subjectTweeklankeen_ZA
dc.subjectAfrikaansen_ZA
dc.subjectSpelreëlsen_ZA
dc.subjectWoordelysen_ZA
dc.subjectKlinkersen_ZA
dc.titleAfrikaanse Woordelys en Spelreëls - 2002en_ZA
dc.typeBooken_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
afrikaanse_woordelys_spelreels_2002.pdf
Size:
28.08 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: