Guidelines for the evaluation of language-learning software : evidence from a research project

dc.contributor.authorCarstens, Adelia
dc.date.accessioned2024-11-05T11:31:20Z
dc.date.available2024-11-05T11:31:20Z
dc.date.issued1998-12
dc.description.abstractWeens finansiële en tydsbeperkinge word daar toenemende druk op onderwysers en dosente geplaas om ook van ander onderrigmodusse as kontakonderrig gebruik te maak, byvoorbeeld rekenaaronderrig. Die hoofnavorsingsvraag wat gestel word, is hoe die seleksie van toepaslike rekenaarprogramme deur leerlinge, ouers en onderwysers benader moet word. Hierdie vraag word beantwoord deur riglyne te bespreek wat voortvloei uit teorieë van taalonderrig en taalaanleer, die nuwe onderwysbedeling, en instruksionele ontwerp. Op basis hiervan is evalueringsinstrumente opgestel en aangewend om die menings en houdings van drie groepe belanghebbendes te toets oor 'n Duitse taalaanleerprogram vir beginners. Hoewel die program volgens die verpakking al die dinamiese en interaktiewe kenmerke van die jongste generasie rekenaarsagteware vertoon, is dit op verouderde onderrigstyle en -metodes gebaseer is en deurspek is met tegniese foute. Die evaluering beklemtoon die belangrikheid van onderwysersopleiding op die gebied van RGO en bepleit die publikasie van resensies oor sagtewareprogramme in vaktydskrifte.en_US
dc.description.departmentAfrikaansen_US
dc.description.librarianhj2024en_US
dc.description.sdgNoneen_US
dc.description.urihttps://www.ajol.info//index.php/jlten_US
dc.identifier.citationCarstens, A. 1998, 'Guidelines for the evaluation of language-learning software: evidence from a research project', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 32, no. 4, pp. 291-307, doi : 10.10520/ejc-langt-v32-n4-a6.en_US
dc.identifier.issn0259-9570 (print)
dc.identifier.issn2958-9320 (online)
dc.identifier.other10.10520/ejc-langt-v32-n4-a6
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/98932
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSouth African Association for Language Teachingen_US
dc.rights© Copyright belongs to the authors under the Creative Commons License CC BY-NC-ND 4.0.en_US
dc.subjectLanguage-learning softwareen_US
dc.subjectRekenaaronderrigen_US
dc.titleGuidelines for the evaluation of language-learning software : evidence from a research projecten_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Carstens_Guidelines_1998.pdf
Size:
8.08 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: