Guidelines for the evaluation of language-learning software : evidence from a research project
Loading...
Date
Authors
Carstens, Adelia
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Association for Language Teaching
Abstract
Weens finansiële en tydsbeperkinge word daar toenemende druk op onderwysers en dosente geplaas om ook van ander onderrigmodusse as kontakonderrig gebruik te maak, byvoorbeeld rekenaaronderrig. Die hoofnavorsingsvraag wat gestel word, is hoe die seleksie van toepaslike rekenaarprogramme deur leerlinge, ouers en onderwysers benader moet word. Hierdie vraag word beantwoord deur riglyne te bespreek wat voortvloei uit teorieë van taalonderrig en taalaanleer, die nuwe onderwysbedeling, en instruksionele ontwerp. Op basis hiervan is evalueringsinstrumente opgestel en aangewend om die menings en houdings van drie groepe belanghebbendes te toets oor 'n Duitse taalaanleerprogram vir beginners. Hoewel die program volgens die verpakking al die dinamiese en interaktiewe kenmerke van die jongste generasie rekenaarsagteware vertoon, is dit op verouderde onderrigstyle en -metodes gebaseer is en deurspek is met tegniese foute. Die evaluering beklemtoon die belangrikheid van onderwysersopleiding op die gebied van RGO en bepleit die publikasie van resensies oor sagtewareprogramme in vaktydskrifte.
Description
Keywords
Language-learning software, Rekenaaronderrig
Sustainable Development Goals
None
Citation
Carstens, A. 1998, 'Guidelines for the evaluation of language-learning software: evidence from a research project', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 32, no. 4, pp. 291-307, doi : 10.10520/ejc-langt-v32-n4-a6.