Riglyne vir die bestuur van die natuurlewe in die bosveldgemeenskappe van die Atherstone Natuurreservaat in die Noordwes-Transvaal
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Philosophical, general, physiographical, climatological,
biotic and plant ecological aspects as well as the
availability of browse and the habitat preferences of the
larger animals were investigated to serve as a basis for
future wildlife management in the Atherstone Nature Reserve.
General guidelines as well as guidelines for veld and game
management are suggested. A monitoring program and the
practical application of adaptive management are explained.
Filosofiese, algemene, fisiografiese, klirnatologiese, biotiese en plantekologiese aspekte sowel as die beskikbaarheid van blaarmateriaal en die habitatsvoorkeure van grater diersoorte is as basis vir toekomstige natuurlewebestuur in die Atherstone natuurreservaat ondersoek. Algernene riglyne sowel as riglyne vir die bestuur van die veld en die wildbevolkingsword voorgestel. 'n moniteringsprogram en die praktiese toepassing van 'n stelsel van aanpassingsbestuur word uitgespel.

Description
Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1988.
Keywords
UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Pauw, JC 1988, Riglyne vir die bestuur van die natuurlewe in die bosveldgemeenskappe van die Atherstone Natuurreservaat in die Noordwes-Transvaal, MSc Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/50471>