Taaldidaktiek met besondere verwysing na skryfvaardighede in die sekondêre skoolfase

dc.contributor.authorSnyman, Rykie
dc.date.accessioned2024-10-07T10:34:51Z
dc.date.available2024-10-07T10:34:51Z
dc.date.issued1989-07
dc.description.abstractDit is allerweë bekend dat die didaktiek die terrein van die onderrig ondersoek en beskryf en die taaldidaktiek die verbesondering daarvan is. Teen die agtergrond van die twee dissiplines is dit die doel van die referaat om 'n aspek van stelwerkonderrig uit te lig en te bespreek. Die doel is verder om deur die bespreking riglyne te verskaf vir die opleiding van Afrikaansonderwysers ten opsigte van stelwerk- of skryfonderrig. Die taaldidaktiek is 'n verbesondering van die didaktiek in die sin dat die taaldidaktiek die onderrig en wese van taal navors en volledig probeer beskryf. Die taaldidaktiese uitsprake ten opsigte van skryfwerkonderrig in die referaat het ook segwaarde vir skryfonderrig wat in en deur ander vakke aangebied word.en_US
dc.description.departmentAfrikaansen_US
dc.description.librarianhj2024en_US
dc.description.sdgNoneen_US
dc.description.urihttps://www.ajol.info//index.php/jlten_US
dc.identifier.citationSnyman, Rykie 1989, 'Taaldidaktiek met besondere verwysing na skryfvaardighede in die sekondêre skoolfase', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 23, no. 2, pp. 66-78, doi : 10.10520/ejc-langt-v23-n2-a8.en_US
dc.identifier.issn0259-9570 (online)
dc.identifier.other10.10520/ejc-langt-v23-n2-a8
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/98520
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSouth African Association for Language Teachingen_US
dc.rightsSouth African Association for Language Teaching (SAALT)en_US
dc.subjectTaaldidaktieken_US
dc.subjectSkryfvaardighedeen_US
dc.subjectSekondêre skoolfaseen_US
dc.titleTaaldidaktiek met besondere verwysing na skryfvaardighede in die sekondêre skoolfaseen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Snyman_Taaldidaktiek_1989.pdf
Size:
891.28 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: