Kleynhans, Suzanne Cicilia
(University of Pretoria, 2012)
Alhoewel dit hierdie jaar agtien jaar gelede is, nadat die Apartheidsisteem tot ‘n einde gekom het, kan die voetspore van verdeeldheid op grond van ras en etnisiteit tog nog gesien word in die Suid-Afrikaanse samelewing. ...