South African Journal of Art History Volume 10 (1992)

Permanent URI for this collectionhttp://hdl.handle.net/2263/14224

Browse

Recent Submissions

Now showing 1 - 10 of 10
  • Item
    An holistic approach to the appreciation of domestic architecture
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Hickling, G.R.
    For man, the dwelling house is possibly the most intimate and meaningful building in the architectural spectrum. Too often the study of domestic architecture is approached merely as a cold intellectual exercise. Buildings are discussed as if they were merely two dimensional entities where the vertical and horizontal are viewed in isolation. Little recognition is given to the building as a functioning place for living. This article attempts to draw attention to aspects of domestic architecture which might hitherto have been given scant consideration. Singled out for discussion are the areas of privacy and display. These two concepts are explored and the findings applied to two acclaimed Johannesburg dwellings built in the 1930's each belonging to a different socio-economic stratum. It seems that privacy and display do play an important role in the functioning of a building. It seems, too, that they assist not only in creating the ultimate character which the house assumes but also determines or, at least, influences the viewer's or owner's physical, intellectual and emotional responses to it.
  • Item
    Tussen ootmoet en ekstase
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Miles, Elza
    No abstract available
  • Item
    Religie en argitektuur : die simboliek van heilige geometriese vorms
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Mare, Estelle Alma
    As standpunt word gestel dat die Westerse mens dwarsdeur sy geskiedenis heen, tot en met die agtiende eeu, heilige plekke gebou het waarin hy sy idee van 'n god by wyse van geometriese vorms simbolies vergestalt het. Aan die hand van 'n oorsig van historiese voorbeelde van die Westerse religieuse boukuns word die verbeeldingryke ontplooiing van heilige geometriese simboliek toegelig. Ten slotte word 'n verklaring aangebied vir die verskynsel dat moderne kerkbou in die reel 'n breuk met die tradisie van geometries-simboliese vormgewing verteenwoordig.
  • Item
    Pikturale wendingsfigure in pikareske narratiewe (Part 1)
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Van den Berg, Dirk Johannes
    Die redenasie word met behulp van woord-beeldinteraksies gevoer. Eers word enkele narratologiese begrippe verduidelik aan die hand van bevatlike items uit die massakommunikasiemedia. Daarna word die lees van pikturale tekste aan die orde gestel en narratologiese onderskeidings toegepas op enkele mylpale in die geskiedenis van pikturale vertellings. Ter voorbereiding van die slotopmerkings oor die 'pikareske tradisie' word die hooflyn van die argument telkens onderbreek met komiese tussenspele waarin die voorafgaande onderskeidings gerelativeer word.
  • Item
    Pikturale wendingsfigure in pikareske narratiewe (Part 2)
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Van den Berg, Dirk Johannes
    Die redenasie word met behulp van woord-beeldinteraksies gevoer. Eers word enkele narratologiese begrippe verduidelik aan die hand van bevatlike items uit die massakommunikasiemedia. Daarna word die lees van pikturale tekste aan die orde gestel en narratologiese onderskeidings toegepas op enkele mylpale in die geskiedenis van pikturale vertellings. Ter voorbereiding van die slotopmerkings oor die 'pikareske tradisie' word die hooflyn van die argument telkens onderbreek met komiese tussenspele waarin die voorafgaande onderskeidings gerelativeer word.
  • Item
    The Claude Lorraine glass
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Bradlow, Frank R.
    This paper examines the use of the optical device known as the "Claude Lorraine Glass" and its use by landscape artists in order to convey a relatively wide-angled view on to a small scale surface, and to thus allow the various tones to acquire unity, without totally suppressing all the detail.
  • Item
    Huletts-hoofkwartier, Durban: 'n fenomenologiese ondersoek
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Erasmus, Anna
    Die Huletts-hoofkwartier in Durban is vanuit 'n fenomenologiese oogpunt ontwerp. Hierdie ondersoek dui daarop dat die gebou nie slegs die resultaat is van sekere funksionele oorwegings nie, maar van die fenomenologiese ideaal om die behoeftes van die mens te komplementeer en met die natuur (landskap daaromheen) te harmonieer. Die Huletts-hoofkwartier roep 'n eksistensiele leefwereld op wat bepaald ook saamhang met die beslag wat die "genius loci"-beginsel van die Grieks-klassieke tradisie gevind het.
  • Item
    Kyk na Nel Erasmus se "Jazz Baby/Spent Autumn" as die lewe van vorme
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Theron, Antoinette L.
    Henri Focillon beskryf die dinamiek van kunswerke in terme van onderskeie vormdimensies. Sy benadering word as 'n orientasie beskou waarvolgens Nel Erasmus se werk "Jazz Baby/Spent Autumn" geinterpreteer kan word.
  • Item
    Bestuursplan vir kultuurhulpbronne in Pretoria
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1992-11) Van der Waal, Gerhard-Mark
  • Item
    South African Journal of Art History, volume 10, 1992
    (Art Historical Workgroup of South Africa, 1992-11) Mare, Estelle Alma; Van den Berg, Dirk Johannes; Mare, Estelle Alma