JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
Geregtelike geneeskunde : die multidissiplinêre benadering
Ek vra u vergunning om by hierdie geleentheid enkele woorde van
dank en waardering uit te spreek.
Eerstens my dank aan die Universiteit van Pretoria vir die vertroue in
my gestel deur my in hierdie verantwoordelike pos aan te stel. Ek wil
graag onderneem om steeds my bes te doen om op 'n verantwoordelike
en bevredigende wyse aan die hoe eise en verwagtinge wat ek
weet wat gestel mag word, te voldoen.