JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
Argeologiese studie van die Yster-tydperkkulture op die plaas Greeefswald
Die volgende verslag oor die fauna van die Greefswaldterreine is geskryf deur mev. E.A. Voigt van die Transvaal Museum. Dit vorm deel van 'n verhandeling wat sy by die Universiteit van Pretoria ingedien het vir die verkryging van 'n magistergraad in Argeologie. Die leiers vir die verhandeling was prof. J. F. Eloff en dr. C. K Brain. Die materiaal wat hierin beskryf word, is die wat tydens die opgrawings van 1971 tot 1973 gevind is, maar in TI paar gevalle is daar gebruik gemaak van vroeere vondste. Sekere gedeeltes van mev. Voigt se verhandeling het nie regstreeks betrekking op die hoofverslag wat by die RGN ingedien word nie. Daardie gedeeltes is gevolglik weggelaat en dit het sekere redaksionele wysigings vereis waarvan die volgende die belangrikste is.