JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 2009
Kotze, E.F.; McLachlan, J.D.; Lombard, F.J.; Al, M.; Anker, J.; Du Plessis, M.; Otto, A.N.; Huyssteen, G.B.
Hierdie tiende, verbeterde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn
sowat sewe jaar na die negende, volledig hersiene uitgawe van 2002 en maak deel uit van die eeufeesviering van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In die relatief kort tydsverloop tussen die twee uitgawes is die verfyning van die spelreels voortgesit, maar terwyl die negende uitgawe die spelreels as uitgangspunt geneem het, het die bewerking van hierdie tiende uitgawe veral die woordelys as vertrekpunt geneem. Die resultaat is 'n baie hegter samehang tussen die spelreels en die aangebode woorde in die lys.