JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
Die teorie en praktyk van die interindustrievloei-tegniek
Die oorspronklike doel van hierdie studie wns
die gee van 'n verhandeling oor die teorie en die praktyk
van die interindustrievloei-tegniek en 'n empiriese
toepassing van die tegniek op die ekonomiese stelsel van
die Unie oor die periode 1951 - 1952. Al spoedig egter het
dit geblyk dat die kwantitatiewe gegewens betreffende die
ekonomiese lewe van die Unie, altans vir interindustrievloeidoeleindes,
nie altyd toereikend was nie, en dit is gevoel
dat dit nuttig sou wees om in die studie enige beskouings
met betrekking tot die metodiek van insameling van die
benodigde statistiese gegewens op te neem.