Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
dc.contributor.author | Boshoff, Piet B. (Petrus Benjamin)![]() |
|
dc.date.accessioned | 2018-09-06T05:18:47Z | |
dc.date.available | 2018-09-06T05:18:47Z | |
dc.date.issued | 2017 | |
dc.description.abstract | Adrianus van Selms as protestantse Teoloog. Van Selms het in 1938 vanaf Nederland na Suid- Afrika toe gekom om Semitiese Tale te doseer in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit van Pretoria. Hy het ook deeltyds in die Fakulteit Teologie doseer. Die Universiteit van Pretoria het hom as een van denkleiers van die 20ste eeu aan die universiteit erken. Hy het geslagte van teologiese studente beïnvloed tydens sy amptelike dienstydperk aan die universiteit, vanaf 1938 tot 1971. Meer as 300 publikasies staan agter sy naam. Behalwe vir werk wat hy op die terrein van die Semitiese Tale gelewer het, het hy ook verskeie kommentare oor Ou-Testamentiese boeke geskryf. Verder was hy ook aktief as prediker in die kerk en het ook ’n uitsonderlike bydrae tot die kategesemateriaal van die Kerk gelewer. As teoloog het Van Selms aansluiting gevind by die reformatoriese tradisie van die 16de eeu. As eksegeet het hy die uitdaging aanvaar om die Bybelse tekste te lees in die erkenning van die historiese afstand wat die hedendaagse leser van die oorspronklike tekste skei. Hy is sodoende gekonfronteer met die knaende probleem van die benadering tot die Bybelse tekste: dogmaties of histories-krities? Deur as eksegeet sy eie dogmatikus te word, het hy die twee benaderings nie apart gehou nie, maar tot ’n eenheid gebring en op die manier ’n hervorming in die beoefening van die teologie verteenwoordig. Hy aanvaar met hierdie werkswyse die verantwoordelikheid vir die erfenis van die Kerkhervorming vir die kerk van sy dag. Die hoofstuk ontwikkel langs die verwagtinge wat aan die amp van predikant in die reformatoriese tradisie gestel word: teologie, prediking, kategese en herdelike sorg. | en_ZA |
dc.description.department | Reformed Theological College | en_ZA |
dc.description.librarian | am2018 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.hts.org.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Boshoff, P.B., 2017, ‘Adrianus van Selms as reformatoriese teoloog’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4562. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4562 | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0259-9422 (print) | |
dc.identifier.issn | 2072-8050 (online) | |
dc.identifier.other | 10.4102/hts.v73i5.4562 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/66460 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | AOSIS Open Journals | en_ZA |
dc.rights | © 2018. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. | en_ZA |
dc.subject | Bybelse tekste | en_ZA |
dc.subject | Semitiese Tale | en_ZA |
dc.subject | Universiteit van Pretoria | en_ZA |
dc.subject | Adrianus van Selms | en_ZA |
dc.subject | Protestantse teoloog | en_ZA |
dc.subject | Reformatoriese teoloog | en_ZA |
dc.subject.other | Theology articles SDG-04 | |
dc.subject.other | SDG-04: Quality education | |
dc.subject.other | Theology articles SDG-10 | |
dc.subject.other | SDG-10: Reduced inequalities | |
dc.subject.other | Theology articles SDG-16 | |
dc.subject.other | SDG-16: Peace, justice and strong institutions | |
dc.title | Adrianus van Selms as reformatoriese teoloog | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |