Coetzee, Corné Elizabeth
(University of Pretoria, 2015)
Die ekokritiek is ‟n relatief nuwe veld in die literatuurstudie, maar met groter bewussyn van die ál dringender omgewingskrisis het akademici sedert die 1990‟s meer aandag daaraan begin gee. Kort ná die vestiging van ...