Breytenbach, A.P.B. (Andries Petrus Bernardus), 1944-
(University of Pretoria, 2014)
In hierdie navorsingsessay word die rol wat tipering, stereotipering en destereotipering speel in „n kortverhaal, nagegaan aan die hand van die Jona-vertelling. Ná ‟n kort bespreking word ‟n werksdefinisie van tipering, ...