JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
‘n Liturgis wat nooit die geleentheid kry om te kan meewerk aan ‘n eredienshandleiding nie, is soos
‘n opgeleide soldaat wat nooit die geleentheid kry om te veg nie. Die skryf, samestelling en redigering
van ‘n eredienshandleiding vra vir die praktiese toepassing van ‘n liturgis se vaardighede. Volgens Flip
Theron wys ‘n teoloog se beskouing en hantering van die sakramente by uitstek sy of haar teologie.
Dieselfde geld vir ‘n erediendienshandleiding, want ‘n eredienshandling bied nie net riglyne vir viering
aan nie, dit is ook die vertoonvenster van ‘n kerk se teologie. Om ‘n ou spreuk aan te haal, ‘soos ons bid,
so glo ons ook’.
Description:
Book review : Handleiding vir die erediens / Ferdi Clasen, André Bartlett, Cassie Carstens, Freddie Schoeman, André Agenbag, Deon Bester et al. ISBN : 978-0-86487-471-9. Publisher : Bybelmedia, Wellington, 2010, pp. 367.