JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
Die opdrag om ‘n oorsig te skryf van die
honderd jaar waarin die Kuratorium vir die
Teologiese Opleiding van die Nederduitsch
Hervormde Kerk van Afrika sy opgelegde taak
probeer uitvoer het, het vereis dat ‘n bepaalde
minimum literatuur in ag geneem moes word.