Erasmus, Martha Aletta
(University of Pretoria, 2022)
'n Traumatiese breinbesering (TBB) is 'n ernstige en lewensveranderende besering wat veroorsaak word deur 'n eksterne krag soos 'n val, motorongeluk, aanranding of deur 'n voorwerp wat skade aan die brein veroorsaak. 'n ...