La Grange, Adri
(University of Pretoria, 2020)
Afrikaans: Hierdie studie gaan vanuit die standpunt dat elke mens sekere spirituele voorkeure het. Die mate waarin die inrigting van eredienste voldoen aan „n individu se spirituele voorkeure speel „n rol in die persoon ...