JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please note that UPSpace will be unavailable from Friday, 2 May at 18:00 (South African Time) until Sunday, 4 May at 20:00 due to scheduled system upgrades. We apologise for any inconvenience this may cause and appreciate your understanding.
Random variables : a CAI tutorial in statistics for distance education
Available in Afrikaans only Die navorsingsverslag dokumenteer die instruksionele ontwerpproses van 'n rekenaar gesteunde tutoriaal (RGT), "Random Variables", een van 'n reeks van nege soortgelyke tutoriale wat as aanvulling tot die geskrewe studiegids vir 'n eerstejaar kursus in Statistiek by die Universiteit van Suid?Afrika (Unisa) gebruik word. Die instruksionele benadering wat in die RGT gebruik is, probeer om kognitiewe ondersteuning te verskaf en om 'n intuitiewe begrip van abstrakte konsepte aan te moedig. Die doel is om die geisoleerdheid waarin afstandsonderrig studente verkeer, te verlig en om groter interaktiwiteit met die studiemateriaal tot stand te bring. Formatiewe evaluering het 'n sentrale plek in die instruksionele ontwerpmodel, wat analise, ontwerp, onwikkeling en implementering insluit, ingeneem. Die formatiewe evaluering is in vier mikro?stadia, naamlik vakkundige resensie, prototipe, loodstoetsing en veldtoetsing gedoen. Die navorsingsresultate het daartoe gelei dat die tutoriale as sulks verbeter is. Dit kan ook verdere navorsing op die gebied van summatiewe evaluering rig en lei. Die navorsingsverslag moet saamgelees word met die loop van die program "Random Variables", wat op disket beskikbaar is.