Metodologiese alternatiewe vir die bepaling van die ekonomiese impak van besproeiingslandbou

Show simple item record

dc.contributor.author Van Zyl, Johan
dc.contributor.upauthor Kirsten, Johann F.
dc.date.accessioned 2007-06-12T12:19:12Z
dc.date.available 2007-06-12T12:19:12Z
dc.date.issued 1990-06
dc.description For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za. This article was published before Prof Johann Kirsten joined the University of Pretoria. en
dc.description.abstract 'n Oorsig oor die verskillende metodologiese alternatiewe beskikbaar vir 'n impakstudie word gegee. Die ekonomiese basisstudie, inset-uitsetmodelle, ekonometriese modelle, wiskundige programmeringsmetodes en die vergelyking van gebiede word bespreek. Gevallestudies waarin die onderskeie metodes toegepas is, word ook kortliks toegelig. Inset-uitsetontledings blyk die geskikste metode te wees indien gedetaileerde impakinligting benodig word. Hierdie metode word gevolglik in groter besonderhede bespreek. en
dc.description.uri http://www.aeasa.org.za en
dc.format.extent 624251 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Kirsten, J.F. & Van Zyl, J. (1990). Metodologiese alternatiewe vir die bepaling van die ekonomiese impak van besproeiingslandbou. Agrekon, 29(2), 93-101. [http://www.aeasa.org.za] en
dc.identifier.issn 0303-1853
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/2713
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher Agricultural Economics Association of South Africa en
dc.rights AEASA en
dc.subject Ekonomiese impakstudies en
dc.subject Economic impact studies en
dc.subject Inset-uitsetmodelle en
dc.subject Besproeiingslandbou en
dc.subject Irrigation agriculture en
dc.subject.lcsh Input-output analysis
dc.subject.lcsh Irrigation farming
dc.title Metodologiese alternatiewe vir die bepaling van die ekonomiese impak van besproeiingslandbou en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record