Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Merwe, A.J.
dc.contributor.author Kirsten, Johann F.
dc.date.accessioned 2007-05-31T08:46:13Z
dc.date.available 2007-05-31T08:46:13Z
dc.date.issued 1992-12
dc.description For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za en
dc.description.abstract Dit is steeds moontlik dat die Uruguay-rondte van Multilaterale Handelsonderhandelinge teen vroeg 1993 suksesvol afgesluit kan word. Indien 'n nuwe AOTH-ooreenkoms op grond van die huidige besprekingsdokument, die Dunkel-voorstelle onderteken word, hou dit sekere implikasies vir Suid-Afrika se landboubemarkingstelsel in. Hierdie referaat bespreek kortliks die verloop van die onderhandelinge en wys op watter voorstelle vir die liberalisering van wêreldlandbouhandel in die Dunkel-voorstelle ingesluit is. Benewens die implikasies vir die Suid-Afrikaanse landbou sal die hele Suider-Afrika baat vind by die aanvaarding van die nuwe ooreenkoms aangesien 'n mislukking van die onderhandelinge die sub-kontinent aan die mag van handelsblokke in ander dele van die wêreld sal oorlaat met geen organisasie soos die AOTH wat kan optree teen onregverdige handelspraktyke. en
dc.description.uri http://www.aeasa.org.za en
dc.format.extent 3441257 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Van der Merwe, A.J. & Kirsten, J.F. (1992). Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder. Agrekon, 31(4), 185-191.[http://www.aeasa.org.za] en
dc.identifier.issn 0303-1853
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/2577
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher Agricultural Economics Association of South Africa en
dc.rights AEASA en
dc.subject Dunkel-voorstelle en
dc.subject Dunkel proposals en
dc.subject Statutêre beheer en
dc.subject Statutory power en
dc.subject Wêreldlandbouhandel en
dc.subject World agricultural trade en
dc.subject.lcsh Foreign trade regulation
dc.subject.lcsh International economic relations
dc.subject.lcsh Produce trade
dc.subject.lcsh Tariff on farm produce
dc.title Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record