Albrecht, Milde; Jacobs, Bertha Margaretha; Retief, Ardina; Adamski, Karien
(South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences, 2014)
Suid-Afrikaanse vroulike Muslim-studente volg 'n verskeidenheid van kleding-praktyke. Terwyl party individue baie tradisionele Islamietiese drag dra, volg ander Westerse modes. Hierdie verskille in klere kan aan die ...