Skoolhou in Brittanje ontnugter SA onderwysers, wys studie
Loading...
Date
Authors
Magnus, Liela
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Naspers
Abstract
Volgens navorsing van Rian de Villiers van UP dryf swak dissipline en hoë lewenskoste in Brittanje ontnugterde Suid-Afrikaanse onderwysers terug huis toe. Hulle negatiewe ervarings versoorsaak dat hulle by hulle terugkoms nie meer in die onderwys belangstel nie.
Description
Keywords
Teachers, Emigration, Great Britain, England, United Kingdom, Disillusionment
Sustainable Development Goals
Citation
Magnus, L 2005, 'Skoolhou in Brittanje ontnugter SA onderwysers, wys studie', Beeld, 15 Julie, p. 6.