Geregtelike geneeskunde : die multidissiplinêre benadering
Loading...
Date
Authors
Loubser, J. D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Hatfield : Verkrygbaar van Van Schaik's Boekhandel
Abstract
Ek vra u vergunning om by hierdie geleentheid enkele woorde van
dank en waardering uit te spreek.
Eerstens my dank aan die Universiteit van Pretoria vir die vertroue in
my gestel deur my in hierdie verantwoordelike pos aan te stel. Ek wil
graag onderneem om steeds my bes te doen om op 'n verantwoordelike
en bevredigende wyse aan die hoe eise en verwagtinge wat ek
weet wat gestel mag word, te voldoen.
Description
Keywords
Geregtelike geneeskunde, Deskundigheid, Geregtelike patologie, Distrikgeneesheerdienste, Toksikologie