Die Kulture van Greefswald : 'n argeologiese studie van die Ystertydperkkulture op die plaas Greefswald. / Deel I.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Eloff, J.F.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Pretoria : Universiteit van Pretoria Dept. Argeologie, 1979.

Abstract

Hiermee word 'n verslag aangebied van die argeologiese navorsing wat van 1971 tot 1973 op die plaas Greefswald gedoen is en die verwerking van die materiaal wat daar ingesamel is. Die navorsing is onderneem met die doel om die gegewens in verband met die vroeëre kulture op Greefswald aan te vul en verder ook die kennis in verband met die ystertydperk in suidelike Afrika uit te brei.

Description

Keywords

Kulture, Greefswald, Universiteit van Pretoria, University of Pretoria, Argeologie

Sustainable Development Goals

Citation