Springfontein : 1904-1967
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
[publisher not identified], 1967.
Abstract
Die spoorlyn vanaf Colesberg na Bloemfontein is in 1890 voltooi en toe is 'n spoorwegstasie te Springfontein gebou. Die here Wright en Schroder het toe 'n winkel geopen in 'n gebou naby die huidige spoorwegstasie. Hierdie winkel het met die tyd ontwikkel in 'n groot Algemene Handelaarssaak wat die omliggende plase en spoorweg bedien het en mettertyd 'n middelpunt begin word het. Die spoorlyn vanaf Bethulie-brug na Springfontein is gemagtig deur die Spoorweg-Konvensiewet van 1891 en op 21 Mei 1892 is Springfontein per spoor met Oos-Londen verbind.
Description
Keywords
Travel, History, Springfontein—History, Springfontein—Description and travel