Adrianus van Selms as reformatoriese teoloog

dc.contributor.authorBoshoff, Piet B. (Petrus Benjamin)
dc.date.accessioned2018-09-06T05:18:47Z
dc.date.available2018-09-06T05:18:47Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractAdrianus van Selms as protestantse Teoloog. Van Selms het in 1938 vanaf Nederland na Suid- Afrika toe gekom om Semitiese Tale te doseer in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit van Pretoria. Hy het ook deeltyds in die Fakulteit Teologie doseer. Die Universiteit van Pretoria het hom as een van denkleiers van die 20ste eeu aan die universiteit erken. Hy het geslagte van teologiese studente beïnvloed tydens sy amptelike dienstydperk aan die universiteit, vanaf 1938 tot 1971. Meer as 300 publikasies staan agter sy naam. Behalwe vir werk wat hy op die terrein van die Semitiese Tale gelewer het, het hy ook verskeie kommentare oor Ou-Testamentiese boeke geskryf. Verder was hy ook aktief as prediker in die kerk en het ook ’n uitsonderlike bydrae tot die kategesemateriaal van die Kerk gelewer. As teoloog het Van Selms aansluiting gevind by die reformatoriese tradisie van die 16de eeu. As eksegeet het hy die uitdaging aanvaar om die Bybelse tekste te lees in die erkenning van die historiese afstand wat die hedendaagse leser van die oorspronklike tekste skei. Hy is sodoende gekonfronteer met die knaende probleem van die benadering tot die Bybelse tekste: dogmaties of histories-krities? Deur as eksegeet sy eie dogmatikus te word, het hy die twee benaderings nie apart gehou nie, maar tot ’n eenheid gebring en op die manier ’n hervorming in die beoefening van die teologie verteenwoordig. Hy aanvaar met hierdie werkswyse die verantwoordelikheid vir die erfenis van die Kerkhervorming vir die kerk van sy dag. Die hoofstuk ontwikkel langs die verwagtinge wat aan die amp van predikant in die reformatoriese tradisie gestel word: teologie, prediking, kategese en herdelike sorg.en_ZA
dc.description.departmentReformed Theological Collegeen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.urihttp://www.hts.org.zaen_ZA
dc.identifier.citationBoshoff, P.B., 2017, ‘Adrianus van Selms as reformatoriese teoloog’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4562. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4562en_ZA
dc.identifier.issn0259-9422 (print)
dc.identifier.issn2072-8050 (online)
dc.identifier.other10.4102/hts.v73i5.4562
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/66460
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherAOSIS Open Journalsen_ZA
dc.rights© 2018. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_ZA
dc.subjectBybelse teksteen_ZA
dc.subjectSemitiese Taleen_ZA
dc.subjectUniversiteit van Pretoriaen_ZA
dc.subjectAdrianus van Selmsen_ZA
dc.subjectProtestantse teoloogen_ZA
dc.subjectReformatoriese teoloogen_ZA
dc.subject.otherTheology articles SDG-04
dc.subject.otherSDG-04: Quality education
dc.subject.otherTheology articles SDG-10
dc.subject.otherSDG-10: Reduced inequalities
dc.subject.otherTheology articles SDG-16
dc.subject.otherSDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.titleAdrianus van Selms as reformatoriese teoloogen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Boshoff_Adrianus_2017.pdf
Size:
472.8 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: