Rolspel as aanvullende onderwysmetode vir kreatiewe onderrig en leer van taalvaardighede
Loading...
Date
Authors
Snyman, Rykie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Association for Language Teaching
Abstract
Probleme in verband met die skool se onderrig van Afrikaans as eerste taal is op 'n verantwoorde wyse in 'n memorandum ( Bylae A : Professionele komitee TOD 1987) uitgelig. In algemene opmerkings van onderwyskundiges oor die probleme is daar kommentaar in die dokument wat kan dien as motivering vir die onderhawige studie, ek haal aan: "Om die onderrig van Afrikaans weer op die regte spoor te bring, is dit nodig dat wegbeweeg moet word van stereotipe onderrigmetodes". Voorts word dit ook genoem dat onderwysers van Afrikaans aan bande gelê word deur die byna verpligte najaag van eksamenresultate. Gevolglik beperk die sg. "papegaaiwerk" die skeppende uitlewingsgeleenthede wat effektiewe taalonderrig kenmerk.
Description
Keywords
Afrikaans as eerste taal, Rolspel, Aanvullende onderwysmetode, Taalvaardighede
Sustainable Development Goals
None
Citation
Snyman, Rykie 1987, 'Rolspel as aanvullende onderwysmetode vir kreatiewe onderrig en leer van taalvaardighede', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 21, no. 3, pp. 49-61, doi : 10.10520/ejc-langt-v21-n3-a7.