Optimalisering van onderwysereffek in taalonderrig aan die hand van geoperasionaliseerde leerdoelwitte
Loading...
Date
Authors
Snyman, Rykie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Association for Language Teaching
Abstract
'n Belangrike uitspraak van die taalonderrigsteorie wat vir die doel van hierdie onderwerp geld, is dat die sin van enige saak in die inhoud te vind is. Die doelstellings van die taalonderrig kan dus alleen vanuit die eie aard van die vak self geformuleer word. Uit hierdie doelstellings kan die onderrig en leer beplan word. Onderrig en leer kan nie lukraak of toevallig geskied nie, daarom is dit noodsaaklik dat daar uit die algemene onderrigs- en leerkundighede besondere vakkundighede uitgelig word vir die optimalisering van onderwyseffek by die onderrig en leer van taal.
Description
Keywords
Taalonderrig, Onderrig en leer, Onderwyseffek, Leer van taal
Sustainable Development Goals
None
Citation
Snyman, R. 1983, 'Optimalisering van onderwysereffek in taalonderrig aan die hand van geoperasionaliseerde leerdoelwitte', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 17, no. 3, pp. 2-8, doi : 10.10520/ejc-langt-v17-n3-a4.