In 'n klas van sy eie

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Schoombie, Schalk

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Insig

Abstract

Skool was vir hom hel en hy het sy eerste jaar gedruip. Vandag is prof. Jonathan Jansen dekaan van Opvoedkunde aan die UP, en een van die voorste vegters vir wêreldgehalte-onderwys in Suid-Afrika. Hy is ook 'n uitgesproke kritikus van skadelike burokratiese inmenging.

Description

Keywords

Onderwys – Suid-Afrika, Dekane (Opvoedkunde), Skole, Lyfstraf, Onderwysers, Universiteite, Education - South Africa, Deans (Education), Schools, Corporal punishment, Teachers, Universities

Sustainable Development Goals

Citation

Schoombie, S 2004, ‘In 'n klas van sy eie’, Insig, 31 Oktober, pp. 21-22.