Please note that UPSpace will be offline from Sunday, 11 May 2025 at 20:00 until Monday, 12 May 2025 at 05:30 (SAST). We apologise for any inconvenience caused by this.
 

Company records and information - an open book

dc.contributor.authorSwart, Willem Jacobus Christiaan
dc.contributor.authorLombard, M.
dc.date.accessioned2025-03-25T10:15:26Z
dc.date.issued2023-08
dc.description.abstractDie reg om inligting te bekom is, uit die aard van die saak, onontbeerlik tot die bevordering van 'n kultuur van deursigtigheid en verantwoordbaarheid. Die howe het in onlangse regspraak die geleentheid gehad om te beslis oor die reg op toegang tot die inligting en rekords van maatskappye. Dit is interessant om die verskillende benaderings van die onderskeie howe te ontleed betreffende, enersyds, die hoedanighede van die applikante en, andersyds, die aard van die inligting versoek. Onlangse beslissings dui onteenseglik op 'n beweging na transformerende konstitusionalisme en die beginsels van subsidiariteit, eerder as 'n rigiede toepassing van die bepalings van spesifieke wetgewing. In hierdie aantekening word die wetgewing wat die reg ten opsigte van toegang tot maatskappyrekords en -inligting reguleer in die lig van onlangse regspraak, asook die verskillende benaderings van die onderskeie howe, bespreek.en_US
dc.description.departmentMercantile Lawen_US
dc.description.embargo2024-02-01
dc.description.librarianhj2024en_US
dc.description.sdgSDG-16:Peace,justice and strong institutionsen_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationSwart, W.J.C. & Lombard, M. 2023, 'Company records and information- an open book', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 86, no. 3, pp. 360-373.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/101697
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectCompany informationen_US
dc.subjectCompany recordsen_US
dc.subjectMaatskappyrekordsen_US
dc.subjectMaatskapyinligtingen_US
dc.subjectSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen_US
dc.titleCompany records and information - an open booken_US
dc.title.alternativeMaatskappyrekords en -inligting – 'n oop boek?en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Swart_Company_2023.pdf
Size:
205.79 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: