Gids: Pretoria Dieretuin

dc.contributornikki.haw@up.ac.zaen_US
dc.contributor.authorBigalke, R.
dc.date.accessioned2023-07-21T06:05:49Z
dc.date.available2023-07-21T06:05:49Z
dc.date.issued1961
dc.description.abstractDie Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika het as 'n tak van die ,,Staatsmuseum der Zuid-Afrikaansche Republiek" ontstaan, hoofsaaklik deur die beywering van wyle dr. J. W. B. Gunning. Voordat die museum in Boomstraat gebou is (nou bekend as die Ou Museum), is die verskillende versamelings in die klein marksaal op die markplein vertoon. Nou en dan het die Staatsmuseum lewende diere van die publiek gekry, met die gevolg dat die museum teen die einde van Januarie 1898 in besit van ongeveer 'n dosyn soogdiere van verskillende groottes, 'n stuk of vyftig voeltjies en twee reptiele was. Met hierdie klein versameling was dr. Gunning van plan om 'n dieretuin te stig, maar die Kuratorium het die plan nie goedgekeur nie. Dr. Gunning was egter nie ontmoedig nie en kort daarna het hy die saak weer by die Kuratorium aanhangig gemaak. Die gevolg was dat hy 'n paar eenvoudige voelhokke kon laat maak, sodat hy in staat sou wees om die groot getalle klein voels wat van tyd tot tyd deur die publiek aangebied is, aan die lewe te hou totdat hulle vir opstopping geskik was.en_US
dc.description.sponsorshipDigitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2023en_US
dc.format.extent84 pagesen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/91567
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherElata Drukpersen_US
dc.relation.ispartofseries8th editionen_US
dc.rightsCopyright original printed version: Public domainen_US
dc.subjectGidsen_US
dc.subjectPretoriaen_US
dc.subjectDieretuinen_US
dc.subjectSuid-Afrikaen_US
dc.subjectNasionale Dieretuinen_US
dc.subjectFaunaen_US
dc.subjectDiereen_US
dc.subjectWildediereen_US
dc.subjectBeskerming van wildediereen_US
dc.subjectBomeen_US
dc.titleGids: Pretoria Dieretuinen_US
dc.title.alternativeDie Nasionale Dieretuin van Suid-Afrikaen_US
dc.typeCollectionen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
bigalke_r_1961_gids_dieretuin.pdf
Size:
22.6 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections