Ongelyke speelveld vir Suid-Afrikaanse boere in die internasionale arena

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Die landbousektor is ongelukkig oor bevindings in die nuutste OECD-verslag waarin die ongelykhede in die speelveld tussen Suid-Afrikaanse boere en hul eweknieë in veral Noord-Amerika, Europa en Australasië uitgelig word. Die verslag bevind dat die beleid van deregulering, beskerming van die sektor in ander lande deur subsidies en die vlak van ondersteuning wat die S.A. landbousektor van die regering ontvang hulle in 'n baie swakker posisie laat in vergelyking met boere in ander lande. Boere behoort slimmer en meer doeltreffend te werk te gaan, maar die kruks van die saak is dat jong en nuwe opkomende (swart) boere nie noodwendig die nodige ondersteuning van die staat gaan verkry om hulle te help vestig om 'n bydrae tot die landbousektor te maak nie.

Description

DVD in MPEG format. Time: 5 min 10 sec. English subscripts.

Keywords

Invoertariewe, Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling, Landbou deregulering, Import levies, OECD, Agricultural deregulation

Sustainable Development Goals

Citation