Verslag oor argeologiese navorsing op Greefswald gedurende April 1983

dc.contributornikki.haw@up.ac.zaen_ZA
dc.contributor.authorEloff, J.F.
dc.coverage.spatialAfricaen
dc.coverage.spatialSouth Africaen
dc.coverage.temporalADen
dc.date.accessioned2022-03-31T13:41:23Z
dc.date.available2022-03-31T13:41:23Z
dc.date.issued1983
dc.description.abstractEen van die sleutel-ystertydperkterreine in suidelike Afrika is Mapungubwe. Die terrein is~ rotskoppie met heelwat bewoningsoorblyfsels op die kruin daarvan sowel as op die omringende valleivloer, veral aan die suidelike voet van die kop. Die terrein het sy bekendheid te danke aan goue voorwerpe wat in die eeue-oue grafte van mense op die kop gevind is, juis toe die Zimbabwe-bouvalle die aandag van talle binnelandse en buitelandse geleerdes op die plaaslike ystertydperk gevestig het. Mapungubwe asook verskeie ander argeologiese terreine is gelee op die plaas Greefswald. Twee van die ander terreine is oak belangrik, naamlik die ystertydperkterreine K2, wat naby Mapungubwe gelee is, en die Suidelike Terras wat aan die suidelik voet van Mapungubwekop gelee is. Mapungubwekop en die Suidelike Terras is gelyktydig deur dieselfde gemeenskap bewoon. Dit is duidelik dat kontemporere en verwante gemeenskappe elders op Greefswald en op die omliggende plase in die Limpopovallei voorkom. Hoewel die bogenoemde drie woonterreine saam met die talle ander in die gebied deel vorm van 'n groot middelystertydperkkompleks in die Limpopovallei, is die Greefswaldterreine tans die belangrikste navorsingsterreine in hierdie prehistoriese kultuurkompleks.en_ZA
dc.description.sponsorshipDigitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2022en_ZA
dc.description.urihttp://explore.up.ac.za/record=ben_ZA
dc.description.urihttps://univofpretoria.on.worldcat.org/oclc/934874322en_ZA
dc.format.extent38 pages with coversen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/84757
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.relation.requiresAdobe Reader 8 and upen
dc.rightsCopyright electronic version: University of Pretoria; Copyright original version: Public domainen_ZA
dc.sourceOriginal book:en
dc.subjectUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.subjectGreefswaldterreinen_ZA
dc.subjectStratgrafiese waarnemingsen_ZA
dc.titleVerslag oor argeologiese navorsing op Greefswald gedurende April 1983en_ZA
dc.typeBooken_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Eloff_Verslag_1983.pdf
Size:
24.09 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Book

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
769 B
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: