Van der Merwe, Suzanne Cicilia
(University of Pretoria, 2019)
Versoening en navorsing oor versoening in Suid-Afrika is geen nuutjie nie. Die vraag ontstaan dus of dit na vyf-en-twintig jaar na demokrasie in Suid-Afrika nie tyd geword het om aan te beweeg nie? Ek, as navorser, voer ...