Reinecke, Carolus Johannes
(University of Pretoria, 2010-07-30)
AFRIKAANS: Die pastorale betekenis van prediking vir die kerklidmaat is al indirek in studies behandel. Hierdie studie fokus direk op die betekenis van prediking in die pastoraat . Die prakties-teologiese model, waarvolgens ...