4Qinstruction-fragmente en ander wysheidsgeskrifte : 'n ondersoek na intertekstualiteit (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Potgieter, J.H. (Johan Hendrik), 1952- en
dc.contributor.postgraduate Geyser, Anna Barbara en
dc.date.accessioned 2013-09-07T17:52:56Z
dc.date.available 2007-01-10 en
dc.date.available 2013-09-07T17:52:56Z
dc.date.created 2000-05-01 en
dc.date.issued 2007-01-10 en
dc.date.submitted 2007-01-10 en
dc.description Dissertation (MA (Semitic Languages))--University of Pretoria, 2007. en
dc.description.abstract AFRIKAANS: In die laat tagtigs en vroeë negentigs van hierdie eeu is die res van die Oumran-geskrifte wat ontdek is, openbaar gemaak. Met die gebeurtenis het talle moontlikhede vir die wetenskaplike bestudering van 'n groot aantal dokumente ontstaan. 4Qlnstruction is een van die dokumente wat beskikbaar geraak het, en is geklassifiseer as 'n wysheidsteks wat 'n legio moontlikhede vir wetenskaplike bestudering moontlik gemaak het. As gevolg van die fragmentariese aard van die teks bestaan daar nog geen vasgestelde teks vir die geskrif nie en is daar nog nie 'n volledige vertaling nie. Hierdie twee faktore asook die feit dat die fragmente tematiese ooreenstemming (maar ook verskille) toon met ander wysheidsgeskrifte, het as motivering vir hierdie studie gedien. In hierdie studie gee ek 'n eie komposisie van die teks asook 'n vertaling van die geselekteerde fragmente (4Q417 2i-ii en 4Q416 2ii-iv ) van 4Qlnstruction weer. Deur middel van intertekstualiteit word die fragmente vergelyk met ander wysheidsgeskrifte (Ben Sira, ander Qumran-geskrifte en Spreuke) uit die Israelitiese geledere, Bepaalde wysheidstemas is in die fragmente geïdentifiseer, waarna dit met ooreenstemmende temas in die ander geselekteerde geskrifte vergelyk is, Die intertekstuele studie behels 'n bestudering van die geskrewe teks sowel as die gebeurde teks, Die onderskeie geskrifte se tekste sowel as kontekste is met ander woorde met mekaar vergelyk, in 'n poging om die rede(s) vir die ooreenstemmende asook verskillende opvattings oor soortgelyke temas binne die Israelitiese 'biblioteek' te verklaar. Na aanleiding van die intertekstuele studie wi! dit voorkom asof die ooreenstemminge voor die deur van die 'bronteks' (oorspronklike teks) gelê kan word, terwyl die verskille meer verstaanbaar is in die Iig van die onderskeie geskrifte se omstandighede (konteks/ sosiaie teks). ENGLISH: In the late eighties and the early nineties of this century most of the Oumran texts which were discovered were made public. Along with this, many opportunities arose for scholars to study the many documents contained therein. 4Qlnstruction is one of the documents which became available and as a result thereof, a wide range of opportunities opened up to scholars. Due to the fragmentary nature of the text, there is as yet no formal text of the document available. The motivation for this study arises from the above mentioned factors along with the fact that the fragments have both similarities and differences within certain themes. In this study I am presenting my own reconstruction and translation of selected 4Qlnstruction fragments (4Q417 2i-ii and 4Q416 2ii-iv). By using intertextual study, the fragments are compared with other wisdom texts (Ben Sira, other Qumran texts and Proverbs) from the Israelite 'library'. Certain wisdom themes are identified in the fragments and compared with similar themes in the other selected texts. The Intertextual study involves a study of the written text(s) as well as of the actual events (social text). Hence, the text(s) and context(s) of the selected works are compared with each other in an attempt to explain the reasons for the similarities as well as the varying opinions within the similar wisdom themes contained in the Israelite 'library'. In the Intertextual approach, it appears as if the similarities can be attributed to the original Israelite theology or ideology, while the differences are due to the varying situations (context/ social text). en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Ancient Languages en
dc.identifier.citation Geyser, AB 2000, 4Qinstruction-fragmente en ander wysheidsgeskrifte : 'n ondersoek na intertekstualiteit, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/30067 > en
dc.identifier.other H381/ag en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-01102007-122048/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/30067
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2000, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Apocryphal books en
dc.subject Dead sea scrolls relation to old testament en
dc.subject Bible ot apocrypha en
dc.subject Wisdom literature en
dc.subject Bible ot proverbs en
dc.subject Ecclesiasticus en
dc.subject UCTD en_US
dc.title 4Qinstruction-fragmente en ander wysheidsgeskrifte : 'n ondersoek na intertekstualiteit (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record