Van der Westhuizen, Maria
(University of Pretoria, 2021)
Tradisioneel word taalbeplanning hoofsaaklik deur gesaghebbende liggame, gewoonlik staatsinstellings, geïnisieer en bestuur, maar hierdie studie stel voor dat taalbeplanning ook deur gemeenskappe geïmplementeer en toegepas ...